AmriC Bergfiets + Atletiek Afrigting en Klubs

 Sel 0829018703 /  e-pos: sport@amric.co.za

                     
AmriC AmriC         AmriC

Atletiek Afrigting

  Benodigdhede    
AmriC Atletiek Klub het oor die jare reeds atlete afgerig wie Suid Afrika in die inter nasionale arena verteenwoordig het en ook meer as 300 provinsiale atlete met 'n groot klomp hande vol medaljes.

Atlete van bykans 12 verskillende skole oefen by ons.

Tannie Ammie 0824400281 - Naelope, Hekkies en Verspring

Tannie Ammie oefen te Garsfontein Hoërskool en Tuks.

Kontak ons indien jy belangstel om by ons klub aan te sluit!

AmriCAmriC AtleetAmriC RuanAmric Groep

Alhoewel ons in die ooste van PTA oefen kom ons atlete van oral oor - Kayalami, Bronkhorstspruit, Montana, Centurion, Mooikloof, Morelata park, Woodhill, Olympus, Silver Lakes, Garsfontein, Menlo Park, Elardus Park, PTA Noord, Faerie Glen en nou ook Rustenburg

 




Top Atletiek Afrigting